23/09/2023
More almal. Ons is SUPER opgewonde ... WORSHIP IS GROOT is vandag in Roodepoort en ons het die geleentheid gekry om daar te mark. Hoe AWESOME is dit nie. Die toegang is slegs R20.00pp. Hier is n lusmakertjie ... kom maak gerus n draai.
BID asb saam met ons vir n groot suksesvolle dag.