Mirabel by sister love

Directions Contact the business

Mirabel by sister love We are a team of sisters with a love for all things beautiful. We sell the most beautiful hand made jewelry, accessories, handbags and shoes!�

More girls. Uitverkooping op ons skoene!
21/09/2026

More girls. Uitverkooping op ons skoene!

12/08/2026
Mooi tekkies slegs R300 ‘n paarNr 4 tot 8
15/05/2026

Mooi tekkies slegs R300 ‘n paar
Nr 4 tot 8

Onthou om by ons winkle te kom kuier. 7 Blouborsie straat Van riebeeck park. Ons het verskriklik baie nuwe oorbelle in g...
04/02/2026

Onthou om by ons winkle te kom kuier.
7 Blouborsie straat Van riebeeck park.
Ons het verskriklik baie nuwe oorbelle in gekry.
Baie skoene wat afgemerk is.
Baie liefde
Mirebel sussie

02/11/2025

Eerstens wil ons 'n groot dankie sê aan almal wat by ons opening was gister. Sonder almal se ondersteuning sou dit nie moontlik wees nie.

Dan duisende dankie aan almal wat gehelp het met die winkle.

Hannetjie Pitout ons is baie dankbaar vir mamma se hulp met elke rak wat geverf Moes word die maak van oorbelle, tag en prys help om die rakke te pak dan praat ons nog nie eers van die kos wat mamma en Tannie Anna vir ons gemaak het nie dit word opreg waardeer.

Amorey en Cat wat altyd het met oorbelle tag en prys. Pryse op skoene Moes sit rakke pak en soms net 'n koeldrank aan dra.

Rudi en Riaan vir al die harde werk wat daar gedoen is met rakke bou verf van die winkle, ligte insit elke gaaitjie wat geboor moes word sonder daai dinge het ons nie so mooi winkle gehad nie.

Die was 'n groot droom vir my en my sussie ons het baie hard gewerk om ons klein maar bitter mooi winkle oop te kon maak. Van naweek in en naweek uit vroeg opstaan te gaan mark in die son, wind en watse weer ookal daai dag op ons pad gekom het maar ons het dit gedoen. En ons is trots op on 1st klein winkle.

Almal wat ons altyd help as ons 2 of 3 mark Dae gehad het wat in gespring en gaan mark het vir ons. Julle almal maak 'n groot deel van ons droom waar.

Ria, Kayla, Ellie wat gister gehelp het met sakkies pak betaalings, kliente gehelp het baie dankie.

Ons is 'n klein maar "geen stop" span.

BAIE LIEFDE
MIRABEL BY SISTER LOVE

Address

7 Blouborsie Street
Van Riebeeck Park
1619

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mirabel by sister love posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mirabel by sister love:

Shortcuts

Share