Upington Goudsmede

Upington Goudsmede Ons vervaardig en herstel alle goue en silwer juwele na u smaak, besoek ons gerus vandag nog of kont

03/06/2026
17/12/2025
Mooi nuwe voorraad dames silwer ringe & mans pante by Upington Goudsmede Vir navrae op pryse kontak ons vandag nog of ko...
05/07/2025

Mooi nuwe voorraad dames silwer ringe & mans pante by Upington Goudsmede

Vir navrae op pryse kontak ons vandag nog of kom loer & pas gerus.

Upington Goudsmede, Winkel no 41, Rivierstraat, Ancorley Gebou, Upington

23/12/2024

Van Upington Goudsmede af wens ons vir elke gewaardeurde kliënt 'n heerlike en geseënde Kersfees en voorspoed vir 2025. Ons sluit more, 24 Desember 2024, en heropen weer op 6 Januarie 2025 vir die nuwe jaar. Veilig wees.

Alle gewaardeerde en voornemende kliënte - onthou asb, ons nommer het verander."Save" hom sommer nou op jou adresboek en...
18/04/2024

Alle gewaardeerde en voornemende kliënte - onthou asb, ons nommer het verander.

"Save" hom sommer nou op jou adresboek en druk die "share" knoppie om ons te help ten einde die nuwe nommer te sirkuleer.

Dankie & groete
Stephen & Magda

15/04/2024

BELANGRIKE KENNISGEWING

Let asseblief daarop dat Upington Goudsmede se landlyn nommer nie meer bestaan nie.

Ons nuwe kontak nommer is 076 673 1069.

Groete,
Stephen & Magda

Address

41 Rivier Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 12:00

Telephone

+27766731069

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Goudsmede posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upington Goudsmede:

Shortcuts

Share