Bunnies Box

Bunnies Box ñ Geskenk vir elke geleentheid♡

Laaste letter sleutelhouers beskikbaar Nou slegs R20 elk‼️In voorraad‼️41 4de laanReg langs FritadosBy Village ShopWeeks...
10/09/2026

Laaste letter sleutelhouers beskikbaar
Nou slegs R20 elk
‼️In voorraad‼️

41 4de laan
Reg langs Fritados
By Village Shop
Weeksdae
9:00-17:30

Bunnies Box
066 292 9593

Heritage day is om die draai♡Vat al 7 teen slegs R250♡Bunnies Box 066 292 9593
10/09/2026

Heritage day is om die draai♡

Vat al 7 teen slegs R250♡

Bunnies Box
066 292 9593

10/09/2026
Los asb jou comment op die original post**
10/09/2026

Los asb jou comment op die original post**

❤️Vertel vir ons in die comments❤️

Wat het jy al by Bunnies Box gekoop?
Het ons al ietsie vir jou met Pudo,die posduif of ñ persoonlike lift gestuur?
Mense is BANG om online te shop,MET REDE,maar hierdie post is om te wys dat ons wel pakkies landwyd stuur,gewoonlik binne ñ dag.
Jy mag ook ñ foto comment van jou aankope♡

Ek gee volgende week ietsie weg,as jy hier comment mag jy dalk die ietsie wen♡

Ons het ook hope nuwe voorraad,kom kuier,koop ietsie en los ñ comment♡

41 4de laan
Reg langs Fritados
By Village Shop
Weeksdae
9:00-17:30

Bunnies Box
066 292 9593

10/09/2026
‼️Vinnige vingers‼️Size 2,3,4 sale op swart sandaleGeldig tot Vrydag 11 September 2026(Terwyl hierdie voorraad hou)Koop ...
09/09/2026

‼️Vinnige vingers‼️
Size 2,3,4 sale op swart sandale
Geldig tot Vrydag 11 September 2026
(Terwyl hierdie voorraad hou)
Koop enige 3 pare swart sandale & kry jou 4de paar GRATIS!

So jy kry 4 pare teen slegs R537

GEWONE PRYS R179 PER PAAR

*As jy net 1 swart paar wil koop R150*

SLEGS BESKIKBAAR OP WHATSAPP
SLEGS SWART SANDALE
SLEGS SANDALE OP HIERDIE FOTO'S

(Ons koop die sandale per boks,elke boks het net ñ bietjie bont,ons wil die swart vinnig uit hê om weer vol bokse met die kleure in te koop)

Jy & ñ vriendin kan saam koop & bv size 2 & 4 koop of size 3 & 2,nes julle wil.

Eft betaling bevestig♡
Stuur screenshots om te bestel

Bunnies Box
066 292 9593

Pekkie & Pennie ‼️In voorraad‼️41 4de laanReg langs FritadosBy Village ShopWeeksdae9:00-17:30Bunnies Box 066 292 9593
09/09/2026

Pekkie & Pennie
‼️In voorraad‼️

41 4de laan
Reg langs Fritados
By Village Shop
Weeksdae
9:00-17:30

Bunnies Box
066 292 9593

❤️Updated❤️R179 per paar‼️In voorraad‼️41 4de laanReg langs FritadosBy Village ShopWeeksdae9:00-17:30Bunnies Box 066 292...
09/09/2026

❤️Updated❤️

R179 per paar
‼️In voorraad‼️

41 4de laan
Reg langs Fritados
By Village Shop
Weeksdae
9:00-17:30

Bunnies Box
066 292 9593

Ons het ñ klomp van die koekie traysLekker vir markte wat voorlê R80 vir 10Bunnies Box 066 292 9593
09/09/2026

Ons het ñ klomp van die koekie trays
Lekker vir markte wat voorlê

R80 vir 10

Bunnies Box
066 292 9593

Address

No 41 4th Avenue The Village Plaza
Upington
8800

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bunnies Box posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bunnies Box:

Share