BokAppel

BokAppel Bokappel is wanneer n lammer/kalwer uitbundig rondspring en sy agterpote in die lug opskop. My handgemaakte klei oorbelle sal jou ook laat bokappel!

04/09/2026

04/09/2026

Happy spring day!
01/09/2026

Happy spring day!

Getting more stock ready for the ACC and Hazelfood market this weekend!!
22/08/2026

Getting more stock ready for the ACC and Hazelfood market this weekend!!

Maroon crochet earrings
16/08/2026

Maroon crochet earrings

16/07/2026

🎉 Vandag is ’n baie spesiale dag vir Bokappel!Ek staan vandag vir die heel eerste keer met my eie stalletjie by die Voor...
27/06/2026

🎉 Vandag is ’n baie spesiale dag vir Bokappel!

Ek staan vandag vir die heel eerste keer met my eie stalletjie by die Voortrekker Monument.

Die atmosfeer by hierdie ikoniese monument maak die dag net soveel meer besonders. Daar is iets besonders daaraan om tussen al die geskiedenis en die mooi omgewing my klein besigheid te begin.

As jy vandag in die omgewing is, kom loer gerus in. Ek sal dit baie waardeer om jou te ontmoet, en dalk vind jy die perfekte paar oorbelle vir jouself of iemand spesiaal.

Dankie aan almal wat my van die begin af ondersteun. ❤️

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BokAppel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share