Lu-Leah Polymer clay earrings

Lu-Leah Polymer clay earrings We specialize in creating exquisite bespoke polymer clay earrings that are truly one of a kind.

"Payday" aanbod! Bestel jou pendant en kry gratis aflewering tot by die naaste PUDO lockers. R250 vir 'n doelgemaakte pe...
25/05/2025

"Payday" aanbod!

Bestel jou pendant en kry gratis aflewering tot by die naaste PUDO lockers.

R250 vir 'n doelgemaakte pendant (stainless steel hangertjie ingesluit

Ek het slegs 8 beskikbaar op die spesiale aanbod so spring gou

WhatsApp my
0746122278

22/03/2025
Net so voorsmakie van die oorbelle wat te koop is die 29ste. 🤗Kaart en kontant is welkomPryse vanaf R20-R180
20/03/2025

Net so voorsmakie van die oorbelle wat te koop is die 29ste. 🤗
Kaart en kontant is welkom
Pryse vanaf R20-R180

Kompetisie tyd!! Hierdie hangertjie is ons eerste weggee vir die jaar. Ek mag dalk nog n paar goedjies weggee as die bla...
05/03/2025

Kompetisie tyd!! Hierdie hangertjie is ons eerste weggee vir die jaar. Ek mag dalk nog n paar goedjies weggee as die blad mooi groei

1. Like my page
2. Like die post
3. Tag 5 vriendinne (1 inskrywing)
4. Share die post (nog n inskrywing)

Wenner sal getrek word sodra die bladsy 500 likes kry 🤗🤗🤗
Wenner is verantwoordelik vir courier vanaf Springs

Kyk gou hierdie mooi handgemaakte oorbelle wat slegs tot die 9de Maart op spesiale aanbod is!Gemaak uit net die beste, i...
05/03/2025

Kyk gou hierdie mooi handgemaakte oorbelle wat slegs tot die 9de Maart op spesiale aanbod is!

Gemaak uit net die beste, is dit gewaarborg om self's gemaklik te wees in die sensitiefste ore.

Hulle is lig op die ore en die studs is gemaak van "hypoallergenic stainless steel"

Gewoonlik kos hulle R200 per stel, maar vir die res van die week is hul slegs R100 pp... Spring gou voor jou gunsteling paar uitverkoop word.

https://wa.me/p/9065517030238384/27686287894

Ek is geleë in Springs
PUDO to lockers is R70
Of R100 tot by die deur afgelaai

This took forever but I'm happy with the results. What do you think??
25/02/2025

This took forever but I'm happy with the results.

What do you think??

Aan wie se nek gaan die hangertjie pronk? Polymer clay en surgical stainless steel hangertjie 60cm lank en kan korter ge...
11/02/2025

Aan wie se nek gaan die hangertjie pronk?
Polymer clay en surgical stainless steel hangertjie
60cm lank en kan korter gedrag word
Slegs 1 so enetjie beskikbaar

R260 (PUDO lockers ingesluit)

Every now and then... I get a request to do custom clay work.... No paint was used on the sparrows.... It's all clay art
06/01/2025

Every now and then... I get a request to do custom clay work....
No paint was used on the sparrows.... It's all clay art

SUPER CRAZY jaar einde UITVERKOPING met tot 80% afslag.. jy wil nie die uitverkoping mis nie, glo my! Pryse vanaf R20!!!...
19/12/2024

SUPER CRAZY jaar einde UITVERKOPING met tot 80% afslag.. jy wil nie die uitverkoping mis nie, glo my!

Pryse vanaf R20!!! Ja jy lees reg ;)
Ek wil graag die nuwe jaar n nuwe reeks oorbelle uitbring so kom koop jou Lu-Leah oorbelle (terwyl voorraad hou).

groen kolletjies - R50
Blou kolletjies - R20

Bederf jouself of jou moeder of jou vriendin!

Kies joune en koop voor dit te laat is.

CRAZY SUPER CRAZY jaar einde UITVERKOPING met tot 80% afslag.. jy wil nie die uitverkoping mis nie, glo my! Waar? Lofoor...
12/12/2024

CRAZY SUPER CRAZY jaar einde UITVERKOPING met tot 80% afslag.. jy wil nie die uitverkoping mis nie, glo my!
Waar? Lofoord gemeente Strubenvale
Hoe laat? 16:00-20:00

Pryse vanaf R20!!! Ja jy lees reg ;)
Ek wil graag die nuwe jaar n nuwe reeks oorbelle uitbring so kom koop jou Lu-Leah oorbelle (terwyl voorraad hou).

Daar gaan hangertjis, armbande, juweel kissies, juweel staanders ens wees

Bederf jouself of jou moeder of jou vriendin!

Daar gaan ook n gelukkige trekking hou. Almal wat more R200 of meer koop, gaan in n trekking vir n verrassings geskenk ter waarde van R500

Gaan maak n draai by pikwasso studio en gaan koop jou unieke stel Lu-Leah oorbelle. Pryse vanaf R50-R180. Beperkte voorr...
18/11/2024

Gaan maak n draai by pikwasso studio en gaan koop jou unieke stel Lu-Leah oorbelle. Pryse vanaf R50-R180. Beperkte voorraad beskikbaar.

Christmas and summer holiday stock loading.....
12/11/2024

Christmas and summer holiday stock loading.....

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lu-Leah Polymer clay earrings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share