Erdwurmplaas

Erdwurmplaas Verbeter die kwaliteit van jou tuingrond of potgrond deur erdwurms daarin af te laai. Die erdwurm word in wat jy 'n erdwurmplaas noem geberg.

Die Erdwurm; Word hoofsaaklik vir hul kompos geteƫl. Die getalle van die erdwurm moet hoog wees om dit lonend te bedryf. Die erdwurm veteer baie van jou kombuis afval en verwerk dit tot kompos en erdwurmtee. Die tee word verkry van die erdwurmse se sweet wat afgeskei en veramel word. Vir potgrond verhoog dit ongetwyfeld die krag of voedingswaarde tot 3 x sterker as die kusmis wat op die mark beski

kbaar is. Sodra jy oes vir kompos sal daar mettertyd van die erdwurms in jou potgrond beland wat tot voordeel van jou plante is. Die tonnels wat deur die erdwurm gemaak word verbeter die water en suurstof na die worteld van jou plant. Die voordeel is dan die suurstof toevoer en vloeistof toevoer wat die kwaliteit van jou plant verbeter.

Address

Fir Straat 19B, Doornpoort
Pretoria
0017

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

081 237 6635

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Erdwurmplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Erdwurmplaas:

Share