18/06/2026
SKAAK ♟️
Baie geluk aan ons drie skaakspelers wat die afgelope 2 dae deelgeneem het aan die Elize Steenkamp Skaaktoernooi wat plaasgevind het by Laerskool Constantiapark.
Jayden Viljoen wen 4 uit 5. Tyron en Lenicke Viljoen eindig met 2 uit 5 in hul afdelings.
Baie geluk Gallies, ons is trots op julle!