05/09/2026
My hart loop oor! Dankie aan elkeen wat vandag se werkswinkel in Randburg bygewoon het. Dit was Klei vir jou se grootste werkswinkel nรณg! 34 mense wat hulle geboorteblomme in klei verewig het!
Dit was 'n regte familie poging! Dankie mamma Marietjie En Piet Rheeder vir die admin! My ma het haar werk "tรฉ goed gedoen" en ons propvol gemaak.
My man Marius Oosthuizen was my assistent en het skielik in 'n klei-kenner ontaard! En die carguard, Pieter Rheeder het die meeste tips van ons almal gekry! Sussie, Marteli Groenewald dankie vir jou venue รฉn ons mooi uniform! En Carien Beukes Nefdt vir die heerlime koek!
Dankie aan elkeen! Dit was 'n fees. Sien julle binnekort weer.