Mooi Moois

Mooi Moois * Egte volstruis leer oorbelle
* Nikkel vrye oor hakkies
* Handgemaak met Karoo liefde
* Baie uniek- Enig in sy soort

2 Pragtige, room kleurige stelle Mooi Moois in ovaal vorm gemaak vir 'n klient.♡ Egte volstruis beenleer♡ Nikkelvrye oor...
08/08/2023

2 Pragtige, room kleurige stelle Mooi Moois in ovaal vorm gemaak vir 'n klient.

♡ Egte volstruis beenleer
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Handgemaak met Karoo Liefde
♡ Wees uniek!

Doen navraag rondom kleure beskikbaar en bestel jou eie stel Mooi Moois vandag nog!

Whatsapp my gerus by 082 931 7800

Mooi Moois is besig met iets nuuts - hou die spasie dop!Ongelukkig lyk dit of die leer wat Mooi Moois geniet het om mee ...
08/08/2023

Mooi Moois is besig met iets nuuts - hou die spasie dop!

Ongelukkig lyk dit of die leer wat Mooi Moois geniet het om mee te werk, en wat besonders uniek was, van die mark af gaan, en daarom hou ons 'n uitverkoping op die laaste voorraad wat oor is.

Aangesien die "Barbie" trend huidiglik oral te siene is, doen ons die pienk en rooi kleurskemas heel eerste. Van hanging ovals, tot enkel, en dubbel sirkels.

Daar is net beperkte voorraad, so bestel joune NOU! Whatsapp gerus by 082 931 7800.

Kry jou Mooi Moois vir net R50 - dis mos Vrouemaand!

Doen asb navraag rondom kleure beskikbaar, en hou die blad dop vir die volgende kleurskemas en nuwe dinge wat volg!

♡ Egte volstruis beenleer
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Handgemaak met Karoo Liefde
♡ Wees uniek!

❤️ Net betyds vir Valentynsdag! ❤️Mooi Moois in rooi en "forest green". Stunning kombinasie!Bederf daardie spesiale pers...
06/02/2023

❤️ Net betyds vir Valentynsdag! ❤️

Mooi Moois in rooi en "forest green". Stunning kombinasie!

Bederf daardie spesiale persoon, of sommer jouself hierdie Valentynsdag met 'n pragtige, unieke stel oorbelle vir net R80.

Kontak my gerus via Whatsapp by 0829317800 vir enige bestellings en navrae oor kleurskemas.

♡ Egte volstruis leer/volstruis beenleer oorbelle
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Veerlig en baie Uniek



Laaste Mooi Moois bestelling vir 2021 gewees. Gestuur George toe in Desember.Voorspoedige nuwe jaar! Dankie vir elke lie...
06/01/2022

Laaste Mooi Moois bestelling vir 2021 gewees. Gestuur George toe in Desember.

Voorspoedige nuwe jaar! Dankie vir elke liewe mensie se ondersteuning in 2021. Mag 2022 net nog *Mooier* dinge inhou!

Mooi Moois is weer volstoom aan die gang, plaas gerus jou bestelling via Whatsapp by 0829317800.

♡ Egte volstruis beenleer oorbelle
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Veerlig en baie Uniek




Mooi Moois bestelling klaar en gereed om Albertinia toe te gaan!♡ Egte volstruis leer oorbelle♡ Nikkelvrye oorhakkies♡ V...
15/12/2021

Mooi Moois bestelling klaar en gereed om Albertinia toe te gaan!

♡ Egte volstruis leer oorbelle
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Veerlig en baie Uniek




Kersfees is om die draai.As jy uit geskenk idees uit hardloop, is Mooi Moois jou antwoord! Unieke oorbelle wat beslis 'n...
18/11/2021

Kersfees is om die draai.

As jy uit geskenk idees uit hardloop, is Mooi Moois jou antwoord! Unieke oorbelle wat beslis 'n spesiale dame baie gelukkig sal maak.

Kontak my gerus via Whatsapp om bestelling te plaas. Vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

♡ Egte volstruis beenleer oorbelle
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Veerlig en baie Uniek




Die volgende 4 stelle is dadelik beskikbaar. Geen wag periode. R65 'n stel, nuwe maand "special".Kontak my gerus via Wha...
03/11/2021

Die volgende 4 stelle is dadelik beskikbaar. Geen wag periode.

R65 'n stel, nuwe maand "special".

Kontak my gerus via Whatsapp by 0829317800.




Mooi Moois in room kleurige "Ovals".* Egte volstruis leer oorbelle* Nikkelvrye oorhakkies* Veerlig en baie Uniek♡♡♡♡♡♡♡ ...
03/11/2021

Mooi Moois in room kleurige "Ovals".

* Egte volstruis leer oorbelle
* Nikkelvrye oorhakkies
* Veerlig en baie Uniek

♡♡♡♡♡♡♡




Een van Mooi Moois se nuwe kleurskemas!♡ Egte volstruis beenleer oorbelle♡ Nikkelvrye oorhakkies♡ Veerlig en baie Uniek ...
03/11/2021

Een van Mooi Moois se nuwe kleurskemas!

♡ Egte volstruis beenleer oorbelle
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Veerlig en baie Uniek




Die buffel leer was vir lank 'n gunsteling gewees!Mooi Moois is opgewonde om mee te deel dat ek hierdie 5 stelle beskikb...
03/11/2021

Die buffel leer was vir lank 'n gunsteling gewees!

Mooi Moois is opgewonde om mee te deel dat ek hierdie 5 stelle beskikbaar het. Enigste 5, dadelik beskikbaar. Geen wag periode.

R65 'n stel, nuwe maand "special".

Kontak my gerus via Whatsapp by 0829317800 as jy belangstel aan hierdie pragtige egte buffel leer oorbelle.




Mooi Moois spog weer met pragtige kliente!Azeema, jy lyk wraggies te mooi.♡ Egte volstruis beenleer oorbelle♡ Nikkelvrye...
01/11/2021

Mooi Moois spog weer met pragtige kliente!

Azeema, jy lyk wraggies te mooi.

♡ Egte volstruis beenleer oorbelle
♡ Nikkelvrye oorhakkies
♡ Veerlig en baie Uniek




Address

Oudtshoorn
6625

Telephone

+27829317800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooi Moois posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooi Moois:

Share