02/09/2026
Ons is soooo opgewonde om hierdie jaar deel te wees van Aardklop 🥳🥳💃💃
Van’ie eerste koffie tot die laaste encore 🎭👏
Van’ie boekblaaie tot verhoogligte 🎬✨
Van ou vrinne tot nuwe gunstelinge ❤️
Maak reg, Kloppers! Oor ‘n maand gaan’ie biesies bewe! 🎉