30/06/2026
ONYX RINGS – INNIBOS 2026, ons is daar!
Onyx Rings sluit hierdie jaar aan by die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees met ’n pragtige reeks handgemaakte ringe.
Kom kuier by ons:
📍 Bergvlam Hoërskool, Mbombela, Nelspruit, Mpumalanga
📅 Donderdag, Vrydag & Saterdag | 2, 3 & 4 Julie 2026
Ons bring ons unieke hout-, horing- en steenringe saam – elkeen met sy eie storie en styl.
Kom pas, ontdek en vind iets besonders vir jouself of ’n geliefde.
Ons sien uit om jou daar te ontmoet!