22/06/2026
Goeie mòre almal.
Ons het Saterdag weer 'n werkswinkel by Mos-Mooi gehad en baie lekker gekuier !
Dankie aan die dames wat bygewoon het.
Mag die liggies helder in jul huise brand.
Skakel ons gerus @ 082 446 857 0 as jy ook so iets sal wil doen.