AleNic

AleNic Vergete stukkie erfenis wat ń nuwe lewe gegee word. Coin jewellery cut out by hand. Centurion, Gauteng.

Aan elke persoon wat op hierdie boodskap afkom wil ons net uit ons harte uit opreg sê BAIE DANKIE! & Geseënde Kersfees 🙏...
25/12/2024

Aan elke persoon wat op hierdie boodskap afkom wil ons net uit ons harte uit opreg sê BAIE DANKIE! & Geseënde Kersfees 🙏🏼🤍✨️

Hemelse Vader, alle eer aan U. Ons loof U & ons prys U. Sonder U, sou niks van hierdie moontlik gewees het nie. Dankie Pappa God. Dankie dankie dankie! 🙏🏼❤️

Dit is dag 2 van NAMPO Kersmark! 😁🌾Kom kuier gerus vir ons by ons stalletjie in die Sampi Saal 🌷🫶🏼
29/11/2024

Dit is dag 2 van NAMPO Kersmark! 😁🌾
Kom kuier gerus vir ons by ons stalletjie in die Sampi Saal 🌷🫶🏼

Kom kuier vir ons by die jaarlikse NAMPO Kersmark wat vanjaar plaasvind vanaf Donderdag, 28 November, regdeur tot Saterd...
25/11/2024

Kom kuier vir ons by die jaarlikse NAMPO Kersmark wat vanjaar plaasvind vanaf Donderdag, 28 November, regdeur tot Saterdag, 30 November! 😁

Bring almal wat julle ken, kom ontmoet die span agter AleNic & geniet die feestlikhede wat dié byeenkoms inhou.

Ons sien uit om julle daar te sien!

28 - 30 November.
📍 NAMPO Park, Bothaville.

A sneak peek of the magic that happens behind the scenes ✨️ so thankful for all the orders coming in & all my customers'...
11/11/2024

A sneak peek of the magic that happens behind the scenes ✨️ so thankful for all the orders coming in & all my customers' ongoing support. I wouldn't be able to do this without all of you. Thank you! 🥰

03/11/2024

Splinternuwe voorraad beskikbaar.
Dit verkoop soos soetkoek! 🤩
Maak seker jy is een van die gelukkiges wat kan wegstap met een van hierdie pragstukke vandag 😉

Dullstroom's Arts, Crafts, Lifestyle and Flea Market

03/11/2024

Laaste dag by Dullstroom's Arts, Crafts, Lifestyle and Flea Market. Moet dit nie misloop nie! 😁

08:00 - 14:00

Dullstroom's Arts, Crafts, Lifestyle and Flea Market
03/11/2024

Dullstroom's Arts, Crafts, Lifestyle and Flea Market

We are excited to welcome Anélle Lubbe from AleNic at Dullstroom Village Market . She creates all her products by hand. She hand-cuts each coin to make beautiful coin jewelry, all set on genuine leather with stainless steel elements. The heart of her business and what drives her the most is the 1c sparrow, representing hope and faith in God.
Make sure to visit her stall on 2 & 3 November.

30/10/2024

AleNic - Handcut Coin Jewellery is 2 jaar oud vandag ❤️🫶🏼

As iemand vir my gese het dat my besigheid so sou groei sou ek hulle nooit geglo het nie. Dit was die wonderlikste maar ook die bitterste hartseer 2 jaar van my lewe. Ek wil met n opregte hart dankie se vir elke like, elke comment, elke aankoop en elke bestelling. Dankie vir die mense wat spesiaal uitry na markte, feeste en skoue toe as hulle sien ek is daar, dankie vir die waardering in julle oe vir my werk. Dankie aan my mark/skou familie wat my aanmoedig en ondersteun en dankie aan my familie, veral my dogter Nicole wat my advertensies, besigheidskaartjies ens maak. Sonder almal van julle sou hierdie nie moontlik gewees het nie. En dan n spesiale dank aan ons Vader, God, wat hierdie saadjie in my kop geplant het en wat elke tree saam my stap.

Lukas 18:27
Daarop antwoord Hy "Wat vir die mens onmoontlik is, is vir God moontlik".

AleNic by Delmas Makietie.Moet dit nie misloop nie! 🥳🎉
26/10/2024

AleNic by Delmas Makietie.
Moet dit nie misloop nie! 🥳🎉

25/10/2024

Delmas, ons hoop julle is reg! 😁

Kom hou lekker fees saam met ons. Met Dodo, Franja Du Plessis, Spoegwolf, Brendan Peyper & vele ander pret, kan dit net lekker raak! 🥳

Delmas Makietie

Address

Centurion

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AleNic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to AleNic:

Share