Simply Silver

Simply Silver Booking Agent: Digters, Skrywers, Sangers We supply diverse range of locally manufactured and imported jewellery.

Simply Silver items of exceptional beauty and quality and import a wide range of exclusive, high quality for the local market. In an age of mass production and uniformity, we aim to supply items of uncompromising flair and quality for corporate and individual clients to express their individuality and style. These exclusive designs are incredible popular and the range includes sterling silver, pea

rls and semi-precious stones. We pride ourselves in providing a personal reliable and speedy service to our customers.

06/08/2026
06/08/2026
06/08/2026
06/08/2026

When you have a choice to be right, or to be kind, choose kind and watch your suffering disappear. - Wayne W. Dyer

06/08/2026

πŸ·β˜• DIE GROBBELAARSAAL IS MÉÉR AS NET 'N VENUE... DIS WAAR DIE FEESGEES LEEF! 🌼🎭

By die Grobbelaarsaal begin die Kalfiefees-ervaring lank voor die gordyn oopgaan.

Kom vroeg, geniet iets lekkers om te eet, skink vir jou 'n glas wyn of geniet 'n warm koppie koffie of tee terwyl jy saam met vriende en mede-feesgangers kuier. Dis 'n plek waar daar gelag, gesels en nuwe herinneringe gemaak word – nog vΓ³Γ³r die vertoning begin. 😊

En nΓ‘ pouse? Dan kuier almal sommer weer lekker verder!

🌼 Moenie net die vertoning geniet nie... beleef die hele Kalfiefees-atmosfeer by die Grobbelaarsaal.

🎟️ Daar is steeds kaartjies beskikbaar vir verskeie vertonings. Jy kan vooraf bespreek of jou kaartjies by die venue op die dag van die vertoning koop (onderhewig aan beskikbaarheid).

🎟️ Kaartjie-navrae:
πŸ“ž 012 880 2635
πŸ“± WhatsApp: 061 520 9041
πŸ“§ [email protected]
🌐 www.kalfiefees-hermanus.co.za

πŸ“š Kaartjies ook beskikbaar by die Hermanus Biblioteek.

🌼 Kalfiefees... die fees om te wees!

06/08/2026
01/05/2026

No Place Like Home

Asemrowende musiekteater-ervaring.

Laaste vertoning 19h30 by Artscape.

Roer jou boude!

Address

Oakwood Estate, Durbanville
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27824527039

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Simply Silver posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share