11/09/2026
⛳🏆METROMINE VREDENDAL GHOLFDAG – HIERDIE SATERDAG! 🏆⛳
Maak gereed vir ’n heerlike dag op die baan! 🎉
📅 Saterdag, 12 September 2026
📍Vredendal Gholfklub
🤝In samewerking met Vredendal Gholfklub
Kontak vir Cindy by: 071 151 6526 vir navrae.