Tienks

Tienks Beautiful things. Jewellery design and manufacturing
Events and wedding decor design
Catering
082 338 1061

Laaste paar dae van Robertson Kersmark. Gaan maak 'n draai as jy nog nie daar was nie.Volgende mark is Bredasdorp.
05/11/2021

Laaste paar dae van Robertson Kersmark. Gaan maak 'n draai as jy nog nie daar was nie.
Volgende mark is Bredasdorp.

Na n baie stil 2020 agv Covid begin Tienks weer stadig maar seker kop optel. My oorbelle is nou beskikbaar by My Café Hi...
10/02/2021

Na n baie stil 2020 agv Covid begin Tienks weer stadig maar seker kop optel. My oorbelle is nou beskikbaar by My Café Hive in Worcester. Gaan maak gerus n draai en geniet sommer n lekker koppie koffie ook.

Dankie aan BOSS (Bonnievale Outisme SorgSentrum) wat help met verpakking vir n bestelling.
05/02/2020

Dankie aan BOSS (Bonnievale Outisme SorgSentrum) wat help met verpakking vir n bestelling.

Ek stal weer uit by Swellendam se Kersmark. Vanaf 21 tot 23 November. Gaan maak n draai. Mooi nuwe goed gemaak.
19/11/2019

Ek stal weer uit by Swellendam se Kersmark. Vanaf 21 tot 23 November. Gaan maak n draai. Mooi nuwe goed gemaak.

Ek stal van vandag af uit by Robertson Feesmark. Het heelwat nuwe voorraad gemaak. Gaan maak n draai.
23/10/2019

Ek stal van vandag af uit by Robertson Feesmark. Het heelwat nuwe voorraad gemaak. Gaan maak n draai.

Van more tot Saterdag is dit Lentemark by Bonnievale Kelder ten bate van Herfsvreugde. Kom ondersteuning ons asb.
25/09/2019

Van more tot Saterdag is dit Lentemark by Bonnievale Kelder ten bate van Herfsvreugde. Kom ondersteuning ons asb.

Tienks stal weer uit in Wellington van more af. Gaan maak n draai as jy in die omgewing is.
30/07/2019

Tienks stal weer uit in Wellington van more af. Gaan maak n draai as jy in die omgewing is.

Caledon Wintermark begin vandag en is tot Saterdag. Gaan maak n draai as jy in die omgewing is.
25/07/2019

Caledon Wintermark begin vandag en is tot Saterdag. Gaan maak n draai as jy in die omgewing is.

22/07/2019
Nuwe voorraad oorbelle vandag uit gepak by Relish Gift Room. Gaan maak n draai.
17/07/2019

Nuwe voorraad oorbelle vandag uit gepak by Relish Gift Room. Gaan maak n draai.

Tweede laaste mark van die jaar. Bredasdorp Kersmarkietie is aan tot Saterdag 2pm. Gaan maak n draai.
29/11/2018

Tweede laaste mark van die jaar. Bredasdorp Kersmarkietie is aan tot Saterdag 2pm. Gaan maak n draai.

21/11/2018

Groot Black Friday uitverkoping by Coffee . Baring str 3 Worcester. Alles 50% af.

Address

Bonnievale

Telephone

0823381061

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tienks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tienks:

Share