Krazy Krale - Fragrances & Accessories

Krazy Krale - Fragrances & Accessories Handgemaakte houtkrale, t-yarn hangertjies, oorbelle, armbande en chokers.

Ons verkoop ook goeie gehalte silicone ringe, oliebasis parfuum, serpe, kostuum juwele, stainless steel en 925 silwer juwele. Handgemaakte houtkrale, hangertjies, armbande, oorbelle, oliebasis parfuum

Adres: Bloemfontein

Vir bestellings:
Whatsapp of skakel Karlien: 0828246073
Facebook Inboks my
Email: [email protected]

Besoek ons gerus by die Boeremark stalletjie 222.Vir bestellings kontak Leané-0718934905
11/09/2026

Besoek ons gerus by die Boeremark stalletjie 222.
Vir bestellings kontak Leané-0718934905

Krazy Krale sal more by die Langenhoven Mark in Bloemfontein, stalletjie 222 Kiaatlaan wees. Oliebasis parfuum, oorbelle...
11/09/2026

Krazy Krale sal more by die Langenhoven Mark in Bloemfontein, stalletjie 222 Kiaatlaan wees. Oliebasis parfuum, oorbelle, silicone ringe, krale, scrunchies, stretchies en vele meer is te kry by ons. Kontak Karlien by 0828246073 vir enige navrae of besoek gerus ons webblad vir meer inligting oor al ons produkte
https://krazykrale.co.za

Besoek ons by die Boeremark🌻Kontak my gerus vir bestellings🌸Leané-071 893 4905
03/09/2026

Besoek ons by die Boeremark🌻
Kontak my gerus vir bestellings🌸
Leané-071 893 4905

Nuwe springbok oorbelle R40
07/08/2026

Nuwe springbok oorbelle
R40

05/08/2026

Address

22 Elias Motsoaledi Str, Langenhoven Mark
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krazy Krale - Fragrances & Accessories posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krazy Krale - Fragrances & Accessories:

Shortcuts

Share