Staute Jeans

Staute Jeans Die ๐“œ๐“ธ๐“ธ๐“ฒ๐“ผ๐“ฝ๐“ฎ denims, ๐“ฏ๐“ช๐“ท๐“ฝ๐“ช๐“ผ๐“ฝ๐“ฒ๐“ฎ๐“ผ๐“ฎ kwaliteit en ๐“น๐“ฎ๐“ป๐“ฏ๐“ฎ๐“ด๐“ฝ๐“ฎ pas!!!โ™ฅ๏ธ๐Ÿ‘–๐Ÿงต
(2)

Stellie wys weer hoe maklik dit is om jou gunsteling uitrusting na die volgende vlak te neem met ons Denim Baadjie.๐Ÿ‘–๐ŸคโœจGe...
02/06/2026

Stellie wys weer hoe maklik dit is om jou gunsteling uitrusting na die volgende vlak te neem met ons Denim Baadjie.๐Ÿ‘–๐Ÿคโœจ

Gedra oor die nuwe sagte Olga Breistof Truitjie en gekombineer met die Suiwer Staute Jeans โœจ Want elke mooi uitrusting verdien die perfekte baadjie ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐Ÿค

Ons is mal oor hierdie kombinasie van die Vicky Toppie en ons Trumpet Jeans! ๐Ÿ‘–๐Ÿ’๐Ÿปโ€โ™€๏ธDie neutrale voorkoms is tans een van...
01/06/2026

Ons is mal oor hierdie kombinasie van die Vicky Toppie en ons Trumpet Jeans! ๐Ÿ‘–๐Ÿ’๐Ÿปโ€โ™€๏ธ

Die neutrale voorkoms is tans een van die grootste modeneigings โ€“ tydloos, elegant en maklik om te styl. Soos Elshcke wys, hoef jy nie altyd helder kleure te dra om uit te staan nie. Soms maak sagte neutrale skakerings die grootste stylstelling. ๐ŸคŽโœจ

Met die Trumpet Jeans kry jy daardie perfekte lengte en flatterende pasvorm, terwyl die Vicky Toppie sorg vir 'n sagte, vroulike afwerking.

Jy kan hierdie look:
โœจ Natuurlik hou met neutrale bykomstighede en aardse kleure, of
๐ŸŒธ 'n Pop of Colour byvoeg met 'n helder handsak, skoene of statement-oorbelle.

๐Ÿค”๐Ÿ’ญ Watter girl is jy?

Natuurlik of sit jy daardie ekstra kleur by om alles te laat POP?

Die is en was nog altyd een van my heel Favourite Jeans!!!Wie onthou nog ons eerste Stukkende Stellie?So dankbaar vir ro...
31/05/2026

Die is en was nog altyd een van my heel Favourite Jeans!!!

Wie onthou nog ons eerste Stukkende Stellie?

So dankbaar vir rondte 2๐Ÿ‘–๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸคŽ!!!

Het jy nog een vannie eerstes in jou kas??

Soms werk dinge net mooi saamโ€ฆ en diรฉ combo is een van hulle ๐ŸคŽ๐Ÿ‘–Die nuwe Aniela reeks โœจ saam met Staute Jeans๐Ÿ‘– โ€” die perf...
30/05/2026

Soms werk dinge net mooi saamโ€ฆ en diรฉ combo is een van hulle ๐ŸคŽ๐Ÿ‘–

Die nuwe Aniela reeks โœจ saam met Staute Jeans๐Ÿ‘– โ€” die perfekte pasmaats!

Comfort meets styleโ€ฆ en ons is OBSESSED ๐Ÿด๐ŸคŽ๐Ÿ‘–



๐™๐™ค๐™ฉ๐™ค ๐™ ๐™ง๐™š๐™™๐™ž๐™š๐™ฉ @๐˜ฟ๐™ž๐™ซ๐™– ๐˜ฟ๐™ž๐™ซ๐™–๐™ก๐™ž

28/05/2026

๐Ÿ‘–๐ŸคŽ Van plaasstyl tot coffee datesโ€ฆ hierdie dungaree doen alles โœจ

Ons love haar saam met die Wit Buckle Toppie โ€” feminine detail met daai edgy denim vibe ๐Ÿ‘–๐Ÿ‚โœจ En Elschke? Sy dra hierdie look soos net sy kan ๐Ÿค โœจ



๐Ÿด Venue: Ruitersrus Guest Farm
๐Ÿ“ธ Foto krediet: Elani Lig
๐ŸคŽ Model: Elschke Klinkert Benadรฉ

โ˜•Van plaasstylโ€ฆ tot coffee dates ๐Ÿ‘ขVan bootsโ€ฆ tot tekkies ๐Ÿ‘–Van winter layersโ€ฆ tot somer vibes Die moontlikhede met hierdi...
28/05/2026

โ˜•Van plaasstylโ€ฆ tot coffee dates
๐Ÿ‘ขVan bootsโ€ฆ tot tekkies
๐Ÿ‘–Van winter layersโ€ฆ tot somer vibes

Die moontlikhede met hierdie dungaree is eenvoudig eindeloos ๐Ÿ‘–๐Ÿ‚โœจ

En kan ons net praat oor hoe mooi sy saam met die Wit Buckle Toppie werk?! โœจ
Daardie sagte feminine detail saam met die edgy denim look is net perfek ๐Ÿ‘Œ

En eerlikโ€ฆ as jy nog nooit in โ€™n dungaree gevoel het soos โ€™n cute plaasmeisie wat haar lewe together het nieโ€ฆ nou is jou kans ๐Ÿคญ๐Ÿ˜‚

Elschke dra haar weer absoluut perfek ๐Ÿ˜
Daardie lang bene, sagte hare en effortless styl laat hierdie look nog meer uitstaan ๐ŸคŽโœจ



๐Ÿด Venue: Ruitersrus Guest Farm
๐Ÿ“ธ Foto krediet: Elani Lig
๐ŸคŽ Model: Elschke Klinkert Benadรฉ

27/05/2026

Daarโ€™s net iets van โ€™n goeie jeans wat โ€™n girl onmiddellik anders laat voel ๐Ÿ‘–๐ŸคŽโœจ

Die nuwe Stukkende Staute Jeans is gemaak vir daai effortless look โ€” comfy genoeg vir heeldag dra, maar steeds stylvol genoeg om koppe te laat draai ๐ŸŒธ๐Ÿ‚

Met die perfekte fit, ripped detail en sagte ligte denim wash, werk hierdie jeans letterlik met enige outfit ๐ŸคŽ
En saam met die Sagte Pienk Buckle toppie? Absolute perfection ๐ŸŒธโœจ

Elschke wys presies hoekom ons verlief is op die nuwe Stukkende Staute Jeans ๐Ÿ‘–๐ŸคŽDaai perfekte snug fit, die edgy ripped d...
26/05/2026

Elschke wys presies hoekom ons verlief is op die nuwe Stukkende Staute Jeans ๐Ÿ‘–๐ŸคŽ
Daai perfekte snug fit, die edgy ripped detail en die ligte denim wash maak hierdie jeans โ€™n absolute statement ๐ŸŒธ

๐Ÿ‘– Dis stylvol sonder om te probeer.
๐ŸคŽ Comfortable sonder om plain te wees.
๐Ÿ‚ En flattering op AL die regte plekke

Hierdie is die tipe jeans wat jou selfversekerd laat voel die oomblik wat jy dit aantrek ๐Ÿ‘–๐ŸŒธโœจ

En natuurlikโ€ฆ die nuwe Sagte Pienk Buckle toppie gee net daardie sagte, feminine touch om die look perfek af te rond ๐ŸŒธโœจ

๐Ÿด Venue: Ruitersrus Guest Farm
๐Ÿ“ธ Foto krediet: Elani Lig
๐ŸคŽ Model: Elschke Klinkert Benadรฉ

Die mooiste Stellie in die mooiste Dungaree๐Ÿฉท๐Ÿ‘– Wat d**k jy van Stellie se style, paired met mooi sneakers? Hoe sal jy die...
24/05/2026

Die mooiste Stellie in die mooiste Dungaree๐Ÿฉท๐Ÿ‘–

Wat d**k jy van Stellie se style, paired met mooi sneakers?

Hoe sal jy die dungaree style? Deel bietjie jou look ๐Ÿ™Œ๐Ÿป๐ŸŒธ๐Ÿซถ๐Ÿป๐Ÿ‘–

Address

Unit 1 And 2
Bethlehem
6506

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Staute Jeans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Staute Jeans:

Share