18/08/2026
Hi Bethlehemiete. Ek het ’n lekker nuwe WhatsApp groepie begin, Bargain Boks 🛍️ waar ek nuwe én tweedehandse items teen lekker bargain-pryse gaan verkoop!
Daar gaan iets van alles wees — van klein goedjies tot groter items, so hou die groepie dop vir lekker specials en bargains!
Ek dink jy sal dalk daarvan hou , as jy wil aansluit ,klink op die skakel: