15/05/2026
POV: die earrings het hul corporate era betree π€πβ¨
Kyk wat doen βn blazer π
Skielik is sy booked, busy & professioneel.
Handmade statement earrings with gold tekkie detail because being classy kan ook fun wees β¨
Comment βπ€β as jy ook in jou blazer era is.