Lu-Leah Polymer clay earrings

Lu-Leah Polymer clay earrings We specialize in creating exquisite bespoke polymer clay earrings that are truly one of a kind.

Beautiful Minnesotan skies. Maybe I should use this colour scheme for my next project.  What do you think??
06/05/2026

Beautiful Minnesotan skies. Maybe I should use this colour scheme for my next project. What do you think??

06/03/2026

Watch me make sculpted polymer clay pendants








I'm back!!! This time I'm creating some interesting and unique polymer clay pieces in the lovely state of Minnesota.  St...
06/03/2026

I'm back!!! This time I'm creating some interesting and unique polymer clay pieces in the lovely state of Minnesota. Stay tuned to this page for more updates as I start up my small business again.







"Payday" aanbod! Bestel jou pendant en kry gratis aflewering tot by die naaste PUDO lockers. R250 vir 'n doelgemaakte pe...
05/25/2025

"Payday" aanbod!

Bestel jou pendant en kry gratis aflewering tot by die naaste PUDO lockers.

R250 vir 'n doelgemaakte pendant (stainless steel hangertjie ingesluit

Ek het slegs 8 beskikbaar op die spesiale aanbod so spring gou

WhatsApp my
0746122278

03/22/2025
Net so voorsmakie van die oorbelle wat te koop is die 29ste. 🤗Kaart en kontant is welkomPryse vanaf R20-R180
03/20/2025

Net so voorsmakie van die oorbelle wat te koop is die 29ste. 🤗
Kaart en kontant is welkom
Pryse vanaf R20-R180

Kompetisie tyd!! Hierdie hangertjie is ons eerste weggee vir die jaar. Ek mag dalk nog n paar goedjies weggee as die bla...
03/05/2025

Kompetisie tyd!! Hierdie hangertjie is ons eerste weggee vir die jaar. Ek mag dalk nog n paar goedjies weggee as die blad mooi groei

1. Like my page
2. Like die post
3. Tag 5 vriendinne (1 inskrywing)
4. Share die post (nog n inskrywing)

Wenner sal getrek word sodra die bladsy 500 likes kry 🤗🤗🤗
Wenner is verantwoordelik vir courier vanaf Springs

Kyk gou hierdie mooi handgemaakte oorbelle wat slegs tot die 9de Maart op spesiale aanbod is!Gemaak uit net die beste, i...
03/05/2025

Kyk gou hierdie mooi handgemaakte oorbelle wat slegs tot die 9de Maart op spesiale aanbod is!

Gemaak uit net die beste, is dit gewaarborg om self's gemaklik te wees in die sensitiefste ore.

Hulle is lig op die ore en die studs is gemaak van "hypoallergenic stainless steel"

Gewoonlik kos hulle R200 per stel, maar vir die res van die week is hul slegs R100 pp... Spring gou voor jou gunsteling paar uitverkoop word.

https://wa.me/p/9065517030238384/27686287894

Ek is geleë in Springs
PUDO to lockers is R70
Of R100 tot by die deur afgelaai

This took forever but I'm happy with the results. What do you think??
02/25/2025

This took forever but I'm happy with the results.

What do you think??

Address

Minneapolis, MN
55431

Telephone

+27686287894

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lu-Leah Polymer clay earrings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lu-Leah Polymer clay earrings:

Shortcuts

Share