Lolla

Lolla Jewellery and Accessories

Crystal Moon Sculpt & Shape
05/09/2026

Crystal Moon Sculpt & Shape

Gaan loer die naweek in by Crystal Moon Sculpt & Shape vir 'n bietjie "me time" of geniet dit saam jou bestie, jou dogte...
03/09/2026

Gaan loer die naweek in by Crystal Moon Sculpt & Shape vir 'n bietjie "me time" of geniet dit saam jou bestie, jou dogter, jou ma ....

Lolla Juwele gaan ook daar wees, beman deur Lumari aka Lolla. Ontmoet die EINTLIKE gesiggie agter die besigheid. 😉

Waar is dit: In die M O O T!!

Stalletjies, demo spa sessies en heerlike eet- en drinkgoed te koop.

[Lees mooi om alle tye, pryse en parkering reëlings te weet]

01/09/2026
L E N T E!!!!Gaan September in met vertroue en weet dat Hy alles nuut maak. 🌻🌼🌷
01/09/2026

L E N T E!!!!

Gaan September in met vertroue en weet dat Hy alles nuut maak. 🌻🌼🌷

Market at Magalies Laaste dag om lekkerrrrrr te gaan shop!14h00 tot 16h00
01/09/2026

Market at Magalies

Laaste dag om lekkerrrrrr te gaan shop!

14h00 tot 16h00

Market at Magalies Nog net EEEEEEEN daggie!!Gaan maak 'n draai, bederf jouself, koop geskenke en kry iets te ete!!Neem '...
27/08/2026

Market at Magalies

Nog net EEEEEEEN daggie!!

Gaan maak 'n draai, bederf jouself, koop geskenke en kry iets te ete!!

Neem 'n vriendin, jou dogter, jou Ma en Skoonma saam en gaan kuier!!

Jy het 'n hele naweek!

Ons is reg ... is julle Market at Magalies?
24/08/2026

Ons is reg ... is julle Market at Magalies?

Market at Magalies Moenie uitmis nie!Die mark in die Moot met 'n doel!
21/08/2026

Market at Magalies

Moenie uitmis nie!

Die mark in die Moot met 'n doel!

Market at Magalies 'n Mark met 'n doel!!Ondersteun Magalies Skool in die Moot se jaarlikse mark!!28 Augustus tot 1 Septe...
18/08/2026

Market at Magalies

'n Mark met 'n doel!!

Ondersteun Magalies Skool in die Moot se jaarlikse mark!!

28 Augustus tot 1 September 2026!!

Is julle gereed?!Hier is elke jaar mooi en lekker goed by Market at Magalies en die inkomste ondersteun die skool!!Kom o...
24/07/2026

Is julle gereed?!

Hier is elke jaar mooi en lekker goed by Market at Magalies en die inkomste ondersteun die skool!!

Kom ons staan saam as gemeenskap en ondersteun hulle en maak 2026 hul beste mark nog!!!

Dagboek die Datum!!!

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lolla posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lolla:

Shortcuts

Share