Al Te Bettie

Al Te Bettie Gorgeous hand crafted accessories and jewelry at affordable prices. Wholesale prices available for resellers. Everything is handmade with love and care! ♡♡

Website items are all IN STOCK, and order processing takes around 2 to 4 business days. Orders from our catalogue will take anything between 5 to 10 business days, and will only be made upon order. REMINDER: Some stud earrings may differ in picture, but color and style will remain the same.

🌻Lente Aanbieding 5🌻 Donkie-oor scrunchies met die allermooiste dome studs! 🌷 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel 🌷 Daar ...
22/09/2025

🌻Lente Aanbieding 5🌻

Donkie-oor scrunchies met die allermooiste dome studs!
🌷 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel
🌷 Daar is wel 'n paar van elke stel beskikbaar, indien dit uitverkoop sal daar 'n 2 dae wagtydperk wees
🌷 Pudo /direkte koerier beskikbaar teen addisionele koste

📍Hoek van Pretorius en De Wet straat, Piet Retief
📲0765172751

🌺Lente Aanbieding 4🌺 Hierdie pakkies is kleurvol en vrolik! Elke stelletjie het 'n spiraal krale armband en 'n blom tema...
22/09/2025

🌺Lente Aanbieding 4🌺
Hierdie pakkies is kleurvol en vrolik! Elke stelletjie het 'n spiraal krale armband en 'n blom tema paar resin oorbelle.
NB! Voorraad om sommige stelle is beperk!
🌻 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel
🌻 Pudo / direkte koerier teen addisionele koste beskikbaar

📍Hoek van Pretorius en De Wet straat, Piet Retief

🌻Lente Aanbieding 3🌻 Ideaal vir herverkopers of die mensies wat nou al begin om Kersgeskenkies bymekaar te maak!🌸 50x pa...
13/09/2025

🌻Lente Aanbieding 3🌻

Ideaal vir herverkopers of die mensies wat nou al begin om Kersgeskenkies bymekaar te maak!

🌸 50x pare gemengde leer stud oorbelle vir R290
🌸 Basis is egte leer, hartjies is faux leer. Die oorbelle is 2cm in omtrek
🌸 Klaar gemaak en op 'n bruin oorbel kaartjie - reg om te verkoop / uit te deel
🌸 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel
🌸 Pudo / direkte koerier teen addisionele koste

🌻🌻 Prys is slegs geldig vir September. Normale prys is R340 per boksie 🌻🌻

🌻🌷Lente Aanbieding 2🌷🌻Mooiste mooi haarband stelle! Elke stel bevat twee pare oorbelle; een paar hang en een paar studs....
08/09/2025

🌻🌷Lente Aanbieding 2🌷🌻

Mooiste mooi haarband stelle! Elke stel bevat twee pare oorbelle; een paar hang en een paar studs.
🌸 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel
🌸 Pryse is slegs geldig vir September
🌸 Op sommige stelle is daar net een van elk beskikbaar
🌸 Pudo / direkte koerier vir koper se rekening

📍 Hoek van Pretorius en De Wet straat, Piet Retief

♡♡♡

Julle, ek het 'n probleem... Ek kan net nie ophou haarbande maak nie!! Dit help ook nie dat ek DIE mooiste materiaal gek...
08/09/2025

Julle, ek het 'n probleem... Ek kan net nie ophou haarbande maak nie!! Dit help ook nie dat ek DIE mooiste materiaal gekoop het nie 🤣

Ek gaan 'n lekker aanbieding hou met hierdie haarbande. Ek d**k 'n oorbelletjie sal elke band mooi komplimenteer.

Ek laai die tweede lente aanbieding vroeg in hierdie week!🌻🌸

🌻Lente🌻 Aanbieding! Ek gaan deur die maand van September oulike goedjies laai teen spesiale pryse. Die pryse sal slegs v...
03/09/2025

🌻Lente🌻 Aanbieding!

Ek gaan deur die maand van September oulike goedjies laai teen spesiale pryse. Die pryse sal slegs vir September geldig wees.
Hier is ons eerste aanbieding:
🌸 Strikkie stelle - bestaan uit 'n egte leer knippie, faux leer knippie, en gemengde leer stud oorbelle
🌸 R30 per stel
🌸 Elke stel kom op 'n kaartjie soos op die foto

🌵 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel
🌵Pudo/koerier beskikbaar teen addisionele koste
🌵 Alles word SELF deur ons gemaak! 🤩

📍Hoek van Pretorius en De Wet straat, Piet Retief

Julle! Ek is uiteindelik besig met Al Te Bettie se volledige produkgids! 🤩 Daar is soveel produkte wat ons maak en ek ne...
04/08/2025

Julle! Ek is uiteindelik besig met Al Te Bettie se volledige produkgids! 🤩 Daar is soveel produkte wat ons maak en ek neem nie altyd foto's nie.

Hou ons blad dop - ek beplan om die gids hierdie week te laai! 🎉🌷

🌟Ons nuwe DIY faux leer oorbelle pakket🌟 Laat jou kreatiewe kant blink en speel lekker rond met kleure en patrone om uni...
25/07/2025

🌟Ons nuwe DIY faux leer oorbelle pakket🌟

Laat jou kreatiewe kant blink en speel lekker rond met kleure en patrone om unieke stelle oorbelle te maak! Hierdie pakkies is R270 elk en sluit die volgende in:

🌷 48 stukke om 16 pare drie-laag oorbelle te maak
🌷 Hardeware en oorbel kaartjies. LW: die 'stud' aan die bokant kom reeds gemaak omrede ek 'n spesifieke leer gom gebruik om die hardeware vas te maak
NB:
🌷 Elke pakkie is 'n mengsel van kleure en patrone
🌷 Wagtydperk is 2-3 werksdae
🌷 Whatsapp 076 517 2751 om te bestel - 30% deposito sal bestelling bevestig
🌷 Piet Retief - bestellings kan ook gestuur word deur Pudo of direkte koerier teen addisionele koste

♡♡♡

♡Mooiste kliënte♡Ek is vandag weer terug by die winkel na afwesigheid weens 'n sterfte in ons familie. Baie dankie vir d...
22/07/2025

♡Mooiste kliënte♡

Ek is vandag weer terug by die winkel na afwesigheid weens 'n sterfte in ons familie. Baie dankie vir dié wat uitgereik en mooi boodskappe gestuur het - alhoewel ek nie op elkeen geantwoord het nie, het elke boodskap regtig vir my sò baie beteken!

Ek sal deur die week 'n lekker uitverkoping op die blad laai, asook die nuwe DIY bokse waaraan ek gewerk het. Dankie vir julle ondersteuning!

📍 Hoek van Pretorius en De Wet straat, Piet Retief
📱 076 517 2751

Address

Corner Of Pretorius And De Wet Streets
Piet Retief

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:30
Tuesday 09:00 - 14:30
Wednesday 09:00 - 14:30
Thursday 09:00 - 14:30
Friday 09:00 - 14:30
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

0609865049

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Al Te Bettie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share