20/08/2026
•moeg eendjie•
Hierdie eendjie is so sag en speels, seker my gunstelling van al die snugglers in ons reeks!
Sy is nou die nuwe maat van 'n baie spesiale dogtertjie wat haar 2de verjaarsdaggie vier🎉