Blooming Mooi

Blooming Mooi Mooi produkte uit klei gemaak. Iets spesiaals vir jou, vir ma of vir ouma! Fokus is op unieke en beskostigbare klei produkte, vanaf oorbelle tot slaai lepels!

Enige idees en voorstel is altyd welkom, en jy kan jou eie unieke produk ook laat maak. https://pay.yoco.com/v/blooming-mooi

Al hierdie en meer, beskikbaar hierdie Saterdag by Platberg Kleuterskool se Melktertfees.Moet ook nie vergeet van die gr...
19/02/2026

Al hierdie en meer, beskikbaar hierdie Saterdag by Platberg Kleuterskool se Melktertfees.

Moet ook nie vergeet van die groot ‼️uitverkoping‼️ nie.

R100 vir 5 pare!

Sien jou daar.

Hard aan die werk vir Saterdag se mark by Platberg kleuterskool! Paar werklikke stunning stelle wat daar gaan wees.‼️moe...
18/02/2026

Hard aan die werk vir Saterdag se mark by Platberg kleuterskool! Paar werklikke stunning stelle wat daar gaan wees.

‼️moet ook nie vergeet van die uitverkoping nie‼️ R100 vir 5 pare!!

Klein yskas magneet. 'n Spesiale herhinnering wat vir ewig vasgevang kan word.
15/02/2026

Klein yskas magneet.

'n Spesiale herhinnering wat vir ewig vasgevang kan word.

Dié Saterdag by Platberg se Melktertfees. Alle voorraad moet gaan! R100 vir 5 pare oorbelle.Moet dit nie mis nie!🌸🌸🌸🌸
15/02/2026

Dié Saterdag by Platberg se Melktertfees.

Alle voorraad moet gaan!
R100 vir 5 pare oorbelle.

Moet dit nie mis nie!
🌸🌸🌸🌸

As jy BAIE vinnig spring is daar nog tyd vir last minute geskenkies. Óf vir Juffrou óf kersgeskenke.Magnete, boekmerkies...
26/11/2025

As jy BAIE vinnig spring is daar nog tyd vir last minute geskenkies. Óf vir Juffrou óf kersgeskenke.

Magnete, boekmerkies, sleutelhouers en vele meer!

23/11/2025

Sommer paar nuwe belle gemaak, terwyl ek vir 'n kliënt ook 'n stel moes maak! Stay tuned vir die finale resultate 🤩🤩🤩

Hoek boekmerkies! Iets spesiaal en uniek vir die mense in jou lewe. Perfek vir kersgeskenke.Jy laat maak dit na jou smaa...
17/11/2025

Hoek boekmerkies! Iets spesiaal en uniek vir die mense in jou lewe. Perfek vir kersgeskenke.

Jy laat maak dit na jou smaak. Kontak vandag nog!

10/11/2025

Wonder jy wat om met jou kinders of jouself😋 vir die laaaaaang vakansie te doen?

Gebruik die geleentheid en kom maak ornamente vir julle kersboom. Prys sluit die maak van 2 groot ornamente in, alle materiaal word verskaf.

Betaling bevestig jou plek.

Maak seker jy spesifiseer watter datum jy voor book, wanneer jy betaal.

Slegs 8 plekke beskikbaar, op 'n dag.

076 813 7050

Wonder jy wat om met jou kinders of jouself😋 vir die laaaaaang vakansie te doen?Gebruik die geleentheid en kom maak orna...
04/11/2025

Wonder jy wat om met jou kinders of jouself😋 vir die laaaaaang vakansie te doen?

Gebruik die geleentheid en kom maak ornamente vir julle kersboom. Prys sluit die maak van 2 groot ornamente in, alle materiaal word verskaf.

Betaling bevestig jou plek.

Maak seker jy spesifiseer watter datum jy voor book, wanneer jy betaal.

Slegs 8 plekke beskikbaar, op 'n dag.

076 813 7050

Kerstyd is om die draai🎄🎅Laat maak jou eie unieke ornamente vir jou Kersboom. Maak dit vir jouself of as 'n geskenk. Iet...
03/11/2025

Kerstyd is om die draai🎄🎅

Laat maak jou eie unieke ornamente vir jou Kersboom. Maak dit vir jouself of as 'n geskenk. Iets om Kerstyd ekstra spesiaal te maak.

Bestel vandag nog.

R200 vir 4 groot ornamente.

https://wa.me/p/27592768907003972/27768137050

Address

Harrismith

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blooming Mooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blooming Mooi:

Share