Maritza's Fifth Avenue Collection

Maritza's Fifth Avenue Collection � Hallo! Ek is onlangs genader om ’n distributeur vir Fifth Avenue Collection (FAC) te word — ’n pr

❤️ “A little sparkle, a lot of love — every piece deserves a heart.” ❤️Maritza Ellis
10/11/2025

❤️ “A little sparkle, a lot of love — every piece deserves a heart.” ❤️
Maritza Ellis

Maritza Ellis “Kersfees is om die draai! 🎅✨ Dis die perfekte tyd om iets spesiaals vir iemand (of jouself!) te kry. ’n K...
04/11/2025

Maritza Ellis

“Kersfees is om die draai! 🎅✨ Dis die perfekte tyd om iets spesiaals vir iemand (of jouself!) te kry. ’n Klein geskenk met ’n groot bietjie liefde daarin.”

25/10/2025

🎄✨ Exciting News! ✨🎄

With only 61 days until Christmas, now’s the perfect time to start finding those ideal Christmas gifts — something special, thoughtful, and timeless. 🎁💖

🌟 From elegant everyday styles to dazzling statement pieces, there’s something for everyone!

Your support means the world to me as I grow this new venture. 💕
👉 Browse, share, or message me if something catches your eye — let’s make this festive season shine brighter than ever!



www.fifthavenuecollection.com/maritza
084 518 8768
[email protected]
Maritza Ellis

Maritza Ellis ❤️🛍️ Ek het my plekkie by FAC gevind, en jy maak dit só spesiaal met jou ondersteuning van my blink nuwe  ...
20/10/2025

Maritza Ellis
❤️🛍️ Ek het my plekkie by FAC gevind, en jy maak dit só spesiaal met jou ondersteuning van my blink nuwe besigheid! Baie dankie uit die diepte van my hart! Bestellings bly oop dag en nag ❤️

12/10/2025

Maritza Ellis
Hallo julle 💫
Ek het ’n klompie verskillende goedjies opgesit — want kom ons wees eerlik, ons smaak is nie almal dieselfde nie 😄

Gaan kyk gerus op die website en as iets jou laat glimlag, stuur sommer vir my ’n WhatsApp of e-pos — ek help graag verder 💌

As jy kan, deel asseblief die page vandag — ek probeer om my followers te verdubbel (’n mens moet darem drome hê, né? 😅).

Baie dankie vir al die liefde en ondersteuning!
Mag julle dag net so mooi wees soos ’n nuwe paar glinsterende oorbelle ✨💖
www.fifthavenuecollection.com/maritza

🌸 Hallo julle!Ek is onlangs genader om ’n distributeur vir Fifth Avenue Collection (FAC) te word — ’n pragtige reeks hoë...
10/10/2025

🌸 Hallo julle!

Ek is onlangs genader om ’n distributeur vir Fifth Avenue Collection (FAC) te word — ’n pragtige reeks hoëgehalte juwele vir elke styl en geleentheid.

Ek weet dit klink dalk nie soos iets wat ek gewoonlik sou doen nie 😄, maar ek het besluit om myself uit te daag en iets nuuts en opwindends aan te pak — en ek is vasbeslote om dit ’n sukses te maak!

FAC se juwele is perfek as verjaardag-, Kersfees-, Moedersdag- of selfs Vadersdaggeskenke. Daar is iets vir elke smaak en persoonlikheid.

Jy kan gerus my blad besoek en bietjie rondkyk:
👉 www.fifthavenuecollection.com/maritza

Baie dankie vir jou ondersteuning — ek waardeer dit opreg! 💎

Address

30 Kobus Du Rand Street
Boksburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maritza's Fifth Avenue Collection posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share